Die nuutste nuus en ontwikkeling.  Die nuutste is die ee-Fabrieke wat beskryf is  

Welkom op ons webwerf


DIE NUWE GAUTENG

Dit is nou net 'n maklike manier om te beskryf wat ons gaan ontwikkel. Die bestaande gaan bly maar die groei is nul of so oor 10 jaar selfs negatief. Die naam sal later bekend gemaak word.
 
Die nuwe Gauteng gaan ons saam met die Europese lande ontwikkel in 'n streek wat geag word nie veel werd is. In grote so 2/3 van Natal. Dink aan 'n nuwe Israel en jy is nie ver verkeerd.

Tans soek ons jou hulp met fondse sien hier binne. Word deel en stuur die groot manne na ons vir meer info.

Die Invoer en Uitvoer Raad sluit in;

 # Kommunikasie met die Europese Unie

 # Kommunikasie met die Duitse federale regering

 # Kommunikasie met die Duitse Ambasade

 # Kommunikasie met die groot Duitse vervaardigers reeds in S.A

 #  Kommunikasie met vooraanstaande en belangstellende Europese vervaardigers

 # Invoere terug na Europa deur Europese vevaardigers in Suider Afrika

 # Uitvoere na enige land

 # Vestiging van die hoogste Europese Tegnologie in die nuwe Gauteng.

Email:Deon33@ymail.com

Die SAAI Stigting was in 1977 gestig as 'n vriende kring. In 2011 sal dit ook dien as 'n sake konsep met 7 departemente om die gemeenskap te dien in 'n nuwe Gauteng wat ontwikkel gaan word.

 

 

   Die sake gemeenskap word deur 2 rade

    bestuur naamlik;

    1. Die Ontwikkelings Raad

    2. Die In- en Uitvoer Raad 

 

 

 

 Die ontwikkelings Raad sluit in;

 # Voertuie, enjins(Koepel) en komponente

 # Swaar nywerhede

 # Swaar nywerhede se dienste

 # Swaar nywerhede se toerusting soos turbines, pompe, kompressors, ens.

 # Elektriese vervaardigers soos elektriese   motors, generators, kabels en komponente

 # Alle vervaardigers van Bou materiaal

 # Behuising en sake komplekse

 # Paaie en riool

 # Infrastruktuur vir stede en nyweraars

 # Arbeid en verwante sake

 

 

This free website was made using Yola.

No HTML skills required. Build your website in minutes.

Go to www.yola.com and sign up today!

Make a free website with Yola