Die Koepel kompleks wat bestaan uit onderdeel vervaardigers en as spesialiste op hul eie gebied is, word genooi om deel te wees van 'n gesamentlike projek. Hierdie spesialiste vorm dan ook onderlinge vervaardiger werkwinkels soos hieronder aangetoon.

Elke werkwinkel vorm sy eie fabriek en die vervaardiger sal elkeen sy eie fabriek kan bou soos hieronder. Daar sal ook kantore in die kantoorkompleks wees vir personeelbestuur, ontwerp en bemarking.

Die voordele is nie net om aan Koepel onderdele te voorsien nie maar omdat elke vervaardiger opsigself 'n spesialis is, sal hy aan die vrye mark kan voorsien. Ander voordele is dat fasiliteite soos medies, sekuriteit, salarisse, rekenmeesters en personeel afdelings beskikbaar sal wees. Bemarking sal ook gesamentlik gedoen kan word wat aflewering, bemarking en vervoer kostes sal verlaag. Laastens moet ook ingedagte gehou word dat uitvoere ook deel van die beplanning is.

Soek woorde;
Koepel stel saam onderdeel vervaardigers vir enjins en motors. Komponent vervaardigers word genooi om fabrieke te bou in saaicity. Groot nuwe onwikkelins in nuwe stad.
nuwe stad, onderdele, nuwe onderdele, komponente, komponent vervaardigers, nuwe fabrieke, nuwe enjins, nuwe motors, elektriese motors, duitse vervaardigers, duits, afrikaans, fabriek, werk