Waterstof kragstasie

Die bou van ‘n waterstof kragstasie is nog baie onbekend in Suider Afrika. Dat ons dit wel gaan bou is gewis so. Maar wat behels dit en hoe verskil dit met huidige kragstasies.

Eerstens word presies dieselfde eenhede gebruik as met steenkool kragstasies maar daar word van ‘n waterstof reaktor gebruik gemaak in plaas van steenkool. "n Kern kragstasie soos Koeberg is totaal iets anders en berus op die split van uraan atome, dit is gevaarlik en is radio aktief.

Daarteenoor is die waterstof kragstasie ‘n samesmelting van 2 protone en een neutron vebinding met nog so ‘n verbinding. Die samesmelting vorm dan helium3 plus ‘n neutron wat as ‘n klomp energie vrygestel word. Jy gebruik dus waterstof as die bron van energie en die as staan dan bekend as helium.

Jy kan ook litium en waterstof saam gebruik om dieselfde proses te verkry maar dan sal helium4 (die afval as) gevorm word. In albei gevalle word ‘n neutron vrygestel wat gepaard gaan met ‘n klomp energie.

Die voordeel van die metode is dat die energie baie goedkoop opgewek kan word en ook baie veilig is. Boonop het jy die voordeel dat dit ‘n baie skoon proses is.

Die nadeel is dat die reaktor baie duur is om te bou omrede jy sowat 100 miljoen Kelvin benodig om die samesmelting te doen (D:T= 4 kilo electron volt en D:D 35 kilo elektron volt) . Dit kan met elektro-magnete en lazer strale gedoen word sodat die nodige temperatuur en druk verkry word om die samesmelting te doen.

Jy benodig ongeveer 50 tot 70 megawatt om die samesmelting te doen maar dan kan jy 500 megawatt opwek. Dit is dus baie lonend om die proses te bedryf.

Die waterstof reaktor gaan nie deur ESKOM gebou word nie maar sal deur privaat inisiatief gebou word. Dit mag moontlik in samewerking met Duitsland, Frankryk en/of die VSA gebou word. Vir meer inligting kan die SAAI Stigting genader word.

Waterstof kragstasie vir die nuwe Bloemfontein

This free website was made using Yola.

No HTML skills required. Build your website in minutes.

Go to www.yola.com and sign up today!

Make a free website with Yola