Koepel en die City

February 11, 2011
Koepel is reeds ver in ontwerp. Kyk gerus onder die skakels. Dis egter nie al nie. Jy moet ook kyk na SaaiCity wat saam met Koepel gebou word. Die prentjie word nou al hoe groter en meer inligting is nou beskikbaar oor die Koepel vervaardigers en ons "HOT" nuwe city. gaan kyk gerus.  Onthou bietjie om te soek na die stad Bloemfontein. Dis nou ons tweede stad die nuwe Bloemfontein. Miskien kan jy sy nuwe naam bepaal?
 

Lewer jou kommentaar oor bou van stede

December 26, 2010
Ons verwag jou kommentaar oor die bou van 'n nuwe "Sandton".

Wat dink jy oor die hoe en die wanneer? Die hoekom en die voordele wat jy kan byvoeg om so 'n stad te bou?

Ons wil natuurlik die wereld se beste tegnologie in die Nuwe stede vestig.

En ons is haastig.
Continue reading...
 

Kom ons bou 'n nuwe stad of sommer twee

December 25, 2010
As ek 30 jaar gelede sou meegee dat jy nie in Johannesburg moet beleggings doen sou jy my nie geglo het nie. As ek dit vandag met jou deel dat dit nie meer die geldstad van Afrika is nie sal jy dink ek is vertraag.
 
Die 2 nuwe stede (soos Sandton) gaan ekonomies die nuutste Mega stede van Afrika word. Gebaseer op die Europiese unie met gautreine en die geldmagte vir uitvoere na Europa is dit die nuutste skokgolf wat die mense gaan tref.

Continue reading...
 
 

This free website was made using Yola.

No HTML skills required. Build your website in minutes.

Go to www.yola.com and sign up today!

Make a free website with Yola