Missie |
||
Die SAAI Stiting was in 1977 gestig as 'n vriende kring. In 2011 sal dit ook dien as 'n sake konsep met 7 departemente om die gemeenskap te dien in 'n nuwe gauteng wat gebou gaan word. Ons missie is om werk en welvaart te skep vir Afrikaans sprekendes van Suider Afrika. Ons moet die sekuriteit van ons mense verbeter in 'n nuwe stad. Ook moet ons Europa se nyweraars laat deel in ons sukses. Gaan jy ons help? |
![]() Waar daar water is, is daar hoop! |
|
