Die nuwe naam is Cheetahstad

January 29, 2012
Cheetahstad, wat is jou mening van die naam waar mense in 'n moderne stad sal bly. Kyk soms praat mense net en soms droom mense. Wat dink jy as ons besig is met universiteite om die beplanning te doen. Gaan ons Duitsland se steun benut en gaan organisasies soos solariteit saam werk? Wel dit gaan ons in 2012 aan werk sodat ons vinniger kan vorder.

Het jy geweet dat ons module huise kan bou wat so 30% goedkoper sal wees en nog beter ook. Dan voldoen ons aan alle standaarde en ons sal baie vinniger kan bou met die nuwe tegnologie.
 

Werk soek werk

July 3, 2011
Gaan gerus na ons facebook blad: werk soek werk. So probeer ons mense help wat werk soek of wat werk kan gee aan werknemers. Klik asb. op "HOU VAN" en vertel al jou vriende op facebook van ons. So sal ons groei en groei.
Continue reading...
 

Ontwikkeling in nuwe stede

March 29, 2011
Ons vorder met ons beplanning en tans het ons water en afval beplan. Ons wil tog nie riool drink soos in die meeste Transvaal en Vrystaat se dorpe nie. Dit stink en mense word siek. Ons wil veilig wees en soek nie na stories nie. So wil ons ook nie versmoor in vullis as ons kan herwin nie.

Nou kan ons skoon lug inasem en skoon water drink. Dankie tog vir SaaiCity. Werk is nodig en ons gaan meer as 4000 werkgeleenthede skep. Neem nou deel asseblief om Afrikaans sprekendes te help om saam met E...
Continue reading...
 

Die nuwe Bloemfontein

January 30, 2011
Miskien het jy dalk net die blink idee oor 'n naam. Kom ons kyk eers oor die Hoekom, en die vir Wat!

Wel dis die politiek wat pla. Jy sien, nou dat jy geen segenskap meer het oor jou riool wat in die straat afloop, jou vuilis wat nie verwyder word of die volgende staking vir meer geld, dan raak dit jou probleem. Ook sal jy meer moet betaal vir jou belasting maar intussen word die werkgeleenthede net al hoe minder. Wat gaan jy doen as die jeug of kinders nie meer werk kan kry? Hulle swart verf?...
Continue reading...
 

Die nuwe Gauteng

December 25, 2010
Dit is nou net 'n maklike manier om te beskryf wat ons gaan ontwikkel. Die bestaande gaan bly maar die groei is nul of so oor 10 jaar selfs negatief.
 
Die nuwe Gauteng gaan ons saam met die Europese lande ontwikkel in 'n streek wat geag word nie veel werd is. In grote so 2/3 van Natal. Dink aan 'n nuwe Israel en jy is nie ver verkeerd.

Daar wag skokkende nuus vir pesimiste maar wonderlike nuus vir die Christene in Suider Afrika.

Kyk weer en weer.

Continue reading...
 
 

This free website was made using Yola.

No HTML skills required. Build your website in minutes.

Go to www.yola.com and sign up today!

Make a free website with Yola