Ons ondersteun die SAAI Stigting ![]() Die planeet aarde in sy hand; Ja, wat ons doen by die forum is om die aarde se ouderdom te bepaal. Kyk na ons leesblok hierbo en neem deel.
Die skepping Deon S Kry die e-boek vir jou familie en vriende. Dit is krities as mens dink hoe die Amerikaners deesdae met ons koppe smokkel en sommer blatant lieg. Ek voorsien dat mense al glo ons is APE en dat die aarde deur 2 klippe gebore is. Glo jy dit?
lees nou meer en neem deel aan die gesprek. Hoe kan dinge miljoene jaar oud wees maar die aarde bestaan nie eers solank nie. Hoekom word daar gelieg? | He's got the whole world in his... Yes! He is alive, but prove it!!!!!! Okay,we ask the world's engineers to split fiction from reality, theories from fact's and dreams, feelings, or believe from realization. Hy het die hele Wereld in sy .... Ja! Hy leef, maar bewys dit!!!!!! Gaaf, ons vra die wereld se ingenieurs om tussen wens denkery, teoriee, feite, gevoelens, bygelowe en werklikhede te onderskei.Ons het van die inligting op 'n blok vir bespreking maar is in engels. Die dokumente wat te koop is, is wel in afrikaans mits u op hierdie bladsy van ons webwerf koop. Doen dit sommer nou!
Die aarde se bestaan word bevraagteken teenoor wetenskaplikes se miljarde jare of die Bybelse duisende jare. Nou is die vraag; as God die aarde gemaak het moet die Bybel mos waar wees. As dit uit evulusie is moes al die planete dieselfde gewees het. Dit kan mos nie dat die aarde se suurstof ontwikkel is deur duisende jare se kook van die aarde en vuurspoegende berge (vulkane) en dan plantaardige samestellings wat suurstof afgee. Teenoor ander planete soos die maan en Jupiter waar daar niks aangaan nie. Waar is daardie planete se suurstof en waar is daai planete se water. Maar as die plantaardige wesens dan nou miljoene jare oud is hoe kan die Bybel se duisende jare dan waar wees? Hierdie vrae word beantwoord in die spesiale dokumente van DIE SKEPPING. 'n Dokumente reeks wat handel oor die feite vir christene en atieste (atheism) oor bestaan God? Waar is God? Waar is die hel? Waar kom God vandaan?. Daar is ook ander vrae vir christene wat beantwoord word soos; Waar gaan ek as ek sterf? Hoe lyk 'n ENGEL? Hoe praat jy sonder 'n mond? Leef Jesus nog soos in die Bybel se tyd? Nou kan jy al die antwoorde kry en weet waaroor die bohaai nou gaan. Die fondse gaan vir Christelike ontwikkeling om jeug en skoliere in te lig oor die korrekte feite.Koop nou jou eksemplaar teen slegs $10,00 of R70 en kry dadelik jou eerste kopie http://affiliatebank.net/jem/store vir DIE SKEPPING |
